Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Brekende Nuus
-
Saak oor gemartelde hond draai weer in hof, uitgestel
Die saak van Mauritz Rossouw, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n hond doodgemartel het, is in die Strand-landdroshof tot 17 November uitgestel.
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer in die hof verskyn.


