Beverly Hills-inwoners betoog Donderdag 20 November in Onverwachtstraat, Strand, met bande om verkeer te ontwrig.

‘n Groep inwoners van Beverly Hills het Donderdag 20 November in Onverwachtstraat, Strand, betoog. Die betoging het omstreeks 09:00 plaasgevind toe die inwoners bande naby die hoeke van Mydrecht- en Vierdestraat geplaas het om verkeer te ontwrig en die pad te versper. Die Strand-polisie en die Stad Kaapstad se me­tro-polisie het die betoging vinnig beëindig deur die bande te verwyder en die skare uitmekaar te jaag. Foto: Barend Williams

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article