Barend Williams
-
Die Macassar-gemeenskaps-polisiëringsforum het gevra vir meer kringtelevisie-kameras in die area weens ‘n toename in lykstorting. Twee lyke is onlangs ontdek, terwyl die Stad Kaapstad reeds twee kameras geïnstalleer het. Polisie en raadslid Helfrich is betrokke om misdaad te bekamp, maar vra ook vir meer polisiëring.
-
Die Strand-polisie ondersoek ‘n saak moordt nadat Ryan Liebenberg en Shuwinn October vermoor is.
-
Die Strand-polisie ondersoek ‘n saak van mood nadat die lewelose liggame van twee mans in die vroeë ure vanoggend (Donderdag 3 April) in Sercorpark aangetref is. Luidens ‘n polisieverslag is […]
-
Die Strand-gemeenskap rouw oor kapt. Josias Johannes Welkom, wat op 22 Maart op 58-jarige ouderdom oorlede is. Hy was ‘n toegewyde polisiebeampte met ‘n 37-jarige loopbaan. Sy dogters herinner hom as ‘n streng maar liefdevolle pa, wat bekend gestaan het vir sy medemenslikheid en diens aan die gemeenskap.
-
-
A Macassar pensioner is pleading with the City of Cape Town to assist with removing the beach sand from the doorstep of her seaside property.
-
A 34-year-old City of Cape Town worker was severely stung by a swarm of bees during a lawn mowing operation in Somerset West on Friday (14 March).







