Barend Williams
-
False Bay Primary’s majorette team are set to compete at FDDCMSA nationals in Klerksdorp 12-17 July. The 40 Macassar girls aim for top five in five categories.
-
‘n Vragmotor met vrugte het Donderdag 3 Julie op Sir Lowryspas omgeslaan en erge verkeersknope veroorsaak. Die wrak is eers Vrydag ontruim na vertraging.
-
‘n Brand by ‘n metaalonderneming in Clarksonstraat, Strand is vroeg vanoggend vinnig geblus. Geen persone is beseer nie.
-
Die brand by Titus-tuin het spanning tussen blootgelê. Sommige rou oor die verwoesting terwyl ander beweer dit was ‘n plek van onheil.
-
GBYC’s NSRI Winter Solstice Swim on 21 June saw participants in cold waters raising funds for Station 9’s training and facilities.
-
Excelsior Ladies FC se juniors maak die Helderberg trots met ‘n 4-1 oorwinning, terwyl die seniorspan ‘n swaar 7-0 nederlaag ly.
-
Die 16-jarige Razeen Rhoda van Strand Sekondêr reageer op ‘n viral video waarin hy met ‘n wetstoepassingsbeampte in ‘n stoeiery betrokke is.










