Hoërskool Strand se Arend-raad is gereed vir 2020 in hul nuwe T-hemde wat deur Gey van Pittius Besproeiing geborg is. Jeandré Rossouw (hoofseun) en Ané Braasch (hoofmeisie) het die nuwe hemde van Gerhard Prins van die maatskappy ontvang.


Nuwe vere

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article