Die Laerskool De Hoop se o.11-skaakspan het onlangs die prys vir die beste o.11-skaakspan vir 2018 ontvang. Die span het dié prys by WP se skaakprysuitdeling ontvang. Agter is Ian Kleynhans, Migael van Schaik, Darius Pfaff en Zack Harvett. Voor is Rulan Rossouw, Juvan Londt en Gerhard van der Westhuizen.Foto:


Skaakmat – dié leerders ken hul skuif

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article