Helderberg Rugbyklub het einde verlede maand (Oktober) sy jaarlikse bekeruitdeling vir die 2024-seisoen aangebied. Die toppresteerders van al die Berge-spanne is bekroon vir hul bydraes in wat ’n baie suksesvolle seisoen was. Op die foto is klublede, spelers en personeel.


Eric Myburgh – Beste 2de-span-agterspeler.

Sheldon Mealing – Meeste vordering.

Kaptein van die 1ste span, Michael Visser –Meeste punte (136).

Marshall Douman – Sportmanskap.

Kurtley Johnson is as die beste 3de-span-voorspeler aangewys.

Lynn-Jay Hendricks – Beste 1ste-span-agterspeler.

Ricardo Links – Beste 3de-span-agterspeler.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article