Dankie aan Blue Crane Funerals.
‘n Dankbare familie prys Blue Crane Funerals Strand se deernis, waardigheid en professionaliteit ná die afsterwe van ‘n geliefde.

Dankie, Blue Crane Funerals Strand, vir ‘n waardige afskeid

Dankie aan Blue Crane Funerals.
‘n Dankbare familie prys Blue Crane Funerals Strand se deernis, waardigheid en professionaliteit ná die afsterwe van ‘n geliefde.

Ons wil ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor Blue Crane Funerals Strand vir die uitstekende diens wat hulle gelewer het ná die afsterwe van ons geliefde vrou, moeder en ouma.

Hulle het elke aspek van die begrafnisreëlings met deernis, waardigheid en professionaliteit hanteer. Die sorg waarmee alles gereël is, van die blomme en kis tot die pragtige diens en dominee, het vir ons groot troos gebring in ‘n baie moeilike tyd.

Dankie dat julle ons gehelp het om op ‘n mooi en waardige manier afskeid te neem.

Die familie van Maudie Geldenhuys,

E-POS

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article