VSA
-
Nyweraars swig onder VSA-tariewe
Vir Doug Rende, wat ’n vervaardiger van aluminiumprodukte in die Amerikaanse deelstaat Ohio bestuur, beteken pres. Donald Trump se invoertariewe…
-
Israel se premier ‘maak net bang’, sê opposisie
Israel se opposisieleier het die premier Benjamin Netanyahu van bangmakery beskuldig nadat hy beweer het dat vyande voor die 27…
-
VSA span glo onderwaterhommeltuie in Straat van Hormoes in
Iran se Revolusionêre Wag het Sondag aangekondig dat hy beslag gelê het op ’n tweede Amerikaanse onderwaterhommeltuig in die strategies…
-
VSA, SA se woorde-oorlog kring uit
Hy dink nie Amerika se visumbeperkings op Suid-Afrika is omdat pres. Donald Trump se administrasie soveel omgee vir minderheidsgroepe nie,…
-
Amerikaanse sjefs steek SA braaivleisvuur aan
Amerikaanse braaivleis en Suid-Afrika se tradisionele manier van braai het Woensdag in Johannesburg bymekaargekom toe ’n Amerikaanse sjef en Suid-Afrikaanse…
-
Iran stel voorwaardes vir heropening van Straat van Hormuz
Iran se Revolusionêre Wag sê die Straat van Hormuz sal nie heropen word voordat die Verenigde State aan al Teheran…
-
Iran ontken onderhandelinge met VSA ná Trump gesprekke aankondig
Iran het ontken dat enige onderhandelinge met die Verenigde State plaasvind nadat president Donald Trump gesê het nuwe samesprekings sou…
-
Solidariteit en AfriForum terug in VSA om te gesels
Die Solidariteit-beweging is terug in Washington vir vergaderings met die Amerikaanse regering. Dirk Hermann, Solidariteit se bestuurshoof, het aan Die…
-
Roelf Meyer oor: Sy rol, Trump, handel, AfriForum, volksmoord
Die verhoudingsprobleme tussen Suid-Afrika en Amerika het nie eers met pres. Donald Trump se verkiesing begin nie, sê Roelf Meyer,…
-
VSA bly Iran aanval terwyl koste van oorlog $37 miljard verbysteek
Nuwe Amerikaanse lugaanvalle het Woensdag lugverdedigingstelsels in Teheran geaktiveer nadat president Donald Trump gewaarsku het dat hy “nog nie klaar…
Brekende Nuus
-
Die Springbokke het met 21–19 teen Frankryk in Parys verloor nadat hulle in die tweede helfte sterk teruggeveg het
-
In die 43ste minuut kry Jasper Wiese die Bokke se tweede geel kaart . . . wat in ’n rooi kaart verander word vir ’n gevaarlike duikslag
-
Die Springbokke loop rustyd met 21–7 teen Frankryk agter in hul Nations Championship-kragmeting in Parys
-
Déjà vu? Lood de Jager kry ’n geel kaart binne die eerste 15 minute
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









