Vrystaat
-
Vrystaatse Kunswedstrydvereniging vier eeu van opwindende kunste met gala-aand
Die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging (VKV) het op 13 Augustus sy 100ste bestaansjaar met ’n glansryke gala-aand in die Odeion-saal van die…
-
Hofbevel keer afbakening van nuwe munisipaliteit in Suid-Vrystaat
Volgens ’n bevel in die Vrystaatse hooggeregshof op Donderdag, 6 Augustus, sal die nuwe munisipaliteit wat vir die Xhariep-distrik in…
-
14 nuwe ambulanse vir die Vrystaat, nog meer moontlik op pad
Die premier van die Vrystaat, MaQueen Letsoha-Mathae, het saam met die LUR vir gesondheid, Monyatso Mahlatsi, en die LUR vir…
-
Bek-en-klouseer neem toe in die Vrystaat
Die bek-en-klouseerkrisis in die Vrystaat toon geen tekens van afname nie nadat die provinsiale departement van landbou, landelike ontwikkeling en…
-
Studente het geleenthede gemis, sê DA oor VS-beursverlag
Gesprekke neem toe ná die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek na die Vrystaatse studentebeursskema. In ’n verklaring dui die SOE…
-
SOE ontbloot diepgewortelde verval in VS-beursskema
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het blootgelê wat hy beskryf as ’n “morele mislukking” en ’n “ineenstorting van burgerlike plig” binne…
-
Hof beveel polisie om verlore vuurwapens uit bestorwe boedels te registreer
Die hooggeregshof in Bloemfontein het verlede week die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Vrystaat beveel om hul wetlike verpligtinge na te…
-
ANC se VS-begroting slaag met slegs een stem
Die Vrystaat se begroting van R44,6 miljard vir 2026-’27 kon met slegs een stem deur die Vrystaatse wetgewer deurgestem word.…
-
Asbesdak-skandaal: Mercedes-Benz, luukse eiendomme aan staat verbeur
Die hooggeregshof in Bloemfontein het beslis dat bates ter waarde van sowat R32 miljoen wat met die Vrystaatse asbesdak-skandaal verbind…
-
Vrystaatse boere ontstoke oor stand van dié kritieke landbouroetes
Hoewel padopknappings verligting gaan bring vir Vrystaatse landbou, is sommige boere ontsteld omdat daar tans net aandag gegee word aan…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









