Stem
-
Verkiesing: Die Papier-redaksie stem
Die Papier-redaksie het reeds hul kruisies getrek en moedig lesers aan om ook hul demokratiese reg uit te oefen. Maak…
-
Spesiale stemme onderweg: Maar wat presies het in Kaapstad gebeur?
Die uitbring van spesiale stemme is landswyd onderweg, hoewel sommige stempunte in die Kaapstad-metro Maandagoggend weens vertragings met die aflewering…
Brekende Nuus
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is
-
9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

