Sport
-
All Blacks verpletter Sharks in sopnat Durban
Vier-en-vyftig punte. Gee antwoorde op die telbord. Algehele oorheersing. Die All Blacks het die Sharks Dinsdagaand in Durban genadeloos afgetakel.…
-
Manie dalk in Rassie se binnebaan?
Victor Matfield, die voormalige Sprongbok-kaptein, voorspel dat die ervare Manie Libbok volgende Saterdag op losskakel in teen die All Blacks…
-
KYK: All Blacks-legende Ma’a Nonu doen haka alleen in Sharks-trui
Die Greatest Rivalry-reeks lewer reeds talle interessante intriges en storielyne op. Nuweling wat teen legendes moet kragte meet, spelers wat…
-
Sharks-jongelinge gereed vir All Blacks: ‘Dit gaan ’n groot stryd wees’
Sharks-afrigter JP Pietersen glo sy jong spelers sal hul staal wys wanneer hulle teen die All Blacks te staan kom.…
-
Sharks onthul Rassie-gesprekke voor kragmeting met All Blacks vanaand
Sharks-afrigter JP Pietersen het bevestig dat hy met die Springbok-breinskrum in verbinding was voor hul Greatest Rivalry-kragmeting teen die All…
-
‘Bietjie probleme’ noop Sharks om veranderinge aan te bring vir All Blacks-kragmeting
Die Sharks sal sonder Springbok-losvoorspeler Vincent Tshituka wees vir hul kragmeting teen die All Blacks Dinsdagaand in Durban. Afrigter JP…
-
Hoërskool Jim Fouché is SA Skole Pluimbal Kampioenskappe
Die SA Skole Pluimbal Kampioenskappe in Durban het vir Hoërskool Jim Fouché ’n triomf geword. Die JF-meisiespan het ’n merkwaardige…
-
Oud-Helpies verower goud én brons by Wêreldatletiekkampioenskappe
Oud-Helpmekaar-atleet Jan-Hendrik Heymans (klas van 2025) het geskiedenis gemaak deur die spiesgooi vir mans o.20 by die Wêreldatletiekkampioenskappe in Oregon…
-
Cheetahs knak Stormers in Athlone
Wat soos ’n Stormers-oorwinning gelyk het, het vanmiddag in Athlone in ’n rugby-riller ontaard toe die Toyota Cheetahs met ’n…
-
Fietsryers groet Velodrome in Bellville
Aangesien die Velodrome in Bellville binnekort sy deure vir baanfietsry sluit, word ’n spesiale internasionale vaarwelbyeenkoms op Vrydag 13 November…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









