Skolesport
-
Alle paaie lei na Stellies vir reuse skolederby; Affies, Paul Roos meet kragte
Dit is dalk nog vroeg in die seisoen, maar twee van Suid-Afrika se voorste skolespanne sal reeds môre sake teen…
-
Skolerugby: Dié 6 wedstryde maak ons opgewonde
Dit sal onmoontlik wees om ál die skolesport wat vandag plaasvind, te kyk. Boonop is daar nog die massiewe Verenigde…
-
Kleiner sporte moet ook van hulle laat hoor
Groot sporte soos rugby, krieket en gholf sal groot aandag op Die Papier se sportblaaie kry. Ons is trots daarop…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


