Skolesport
-
3 geel kaarte vir Noordheuwel teen Menlo se verbete veggees sorg vir merkwaardige rugby
Menlopark het Saterdag een van die merkwaardigste terugvegoorwinnings van die Virseker Noordvaal-seisoen behaal deur Noordheuwel met 45-42 in Pretoria te…
-
Cravenweek: Pumas draf bo-oor Grens en Griffons klop Valke oortuigend
Die Pumas het op dag vier van die FNB Cravenweek hul krag voorlangs ten volle ten toon gestel en Grens…
-
NovaNews stel splinternuwe Schools Zone bekend op Jeugdag
NovaNews stel die Schools Zone bekend, ’n dinamiese digitale tuiste vir skoolnuus, sport, prestasies en gemeenskapsstories regoor Suid-Afrika op Jeugdag,…
-
KYK: Te oulik! Laerskool-rugbyspan vier hul sportfoto’s in Die Papier
Ons wil elke week ’n fotoblad met skolesport publiseer. Skole, ouers, leerders en fotograwe word dus genooi om sportfoto’s vir…
-
Skolerugby hierdie naweek: Groot stryde verwag
Dit is dalk eksamentyd, maar vir minstens 46 rugbyspelers van die twee grootste Afrikaanse hoërskole in die wêreld – Waterkloof…
-
3 Bok-spanmaats se kleindogters bring trots en tradisie na Oranje
Drie Bok-spanmaats se kleindogters bring trots en tradisie na Oranje. Hoër Meisieskool Oranje het vanjaar ’n besonderse sportbloedlyn in hul…
-
Affies se rugbyhoof sluit by Sharks aan om toekomstige sterre te ontwikkel
Die Sharks het nóg ’n belangrike aanstelling gemaak as deel van hul omvattende transformasie agter die skerms deur Affies se…
-
Skool se roerende Cansa-veldtog: ‘Ons speel vir julle’
Hoërskool Jan van Riebeeck het die afgelope naweek bewys dat om te werklik te wen, soms veel meer as net…
-
Volkies breek Gimmies se houvas in dramatiese derby-ontknoping
Die Hoër Volkskool Potchefstroom het hul lang droogte in die FNB Classic Clash op dramatiese wyse ’n beëindig toe hulle Potchefstroom…
-
Westville-rugbyster sluit in 2027 by Sharks se junior akademie aan
Die afgelope naweek het hy weereens ’n sleutelrol gespeel in Westville se 26-10 sege oor Martitzburg College. Hoe dan anders,…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









