SAPD

Brekende Nuus

  • Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku oor ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, gepaardgaande met swaar reënbuie, hael en moontlike sterk rukwinde, oor die suidelike dele van Gauteng, asook plek-plek oor die Hoëveld en langs die platorand van Mpumalanga

  • Europese leiers sal na Moskou reis vir samesprekings oor Oekraïne mits hulle ’n “volwaardige rol” in die onderhandelinge met die Verenigde State en Oekraïne gegun word, sê ’n raadgewer van pres. Emmanuel Macron, die Franse president

  • NATO-vegvliegtuie is ontplooi ná “ernstige skendings” van die Poolse lugruim deur Russiese missiele en ’n hommeltuig tydens ’n aanval op Oekraïne, en die bondgenootskap staan solidêr met Pole om sy verdediging en afskrikking te verster

  • Twee mans wat van nasionale veiligheidsmisdrywe aangekla word ná ’n bomdreigement met bande met Iran by ’n Britse militêre basis wat deur die VSA gebruik word, sal in November 2027 in Londen teregstaan

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos