Safeen Principal

Brekende Nuus

  • Drie verdagtes vasgetrek in verband met moord op Khadziyane Ndivhuwo (20), ’n komediant en inhoudskepper van Limpopo wat algemeen as Skeem Mafenya bekend gestaan het

  • Reisigers na Frankryk en ander dele van Europa word vermaan om versigtig te wees vanweë gewelddadige opstande en plundery (wat ook na Italië oorgespoel het)

  • Kanadese minister van verdediging, David McGuinty, het bekend gemaak daar was “sterftes en beserings” ná ’n voorval by ’n militêre basis in die weste van Kanada

  • JD Vance, Amerikaanse visepresident, het op X gesê dat immigrasie die oorsaak van geweld tydens betogings in Frankryk is, terwyl hy ’n video gedeel het wat wys hoe die stadsaal in Limoges aan die brand is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos