Rusland
-
Brics-leiers doen beroep op kalmte in Midde-Ooste
Die 11 lidlande van die Brics-groep het Saterdag tydens ’n beraad in Nieu-Delhi ’n seldsame gesamentlike verklaring oor die oorlog…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Oekraïne se bondgenote verskerp lugverdediging
Oekraïne se bondgenote het Maandag op ’n beraad in Parys verdere steun vir Kiëf se lugverdediging aangekondig, asook oefeninge vir…
-
Russiese owerhede: Minder reis, bly liewers tuis
Owerhede in Rusland se Novosibirsk-streek het inwoners aangemoedig om van die huis af te werk en reise per motor te…
-
Eerder son as oorlog, sê Kiëf se inwoners
’n Kop kom te voorskyn voordat dit weer in die donker water van Kiëf se Dnipro-rivier op die warmste dag…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




