RSG
-
Affies-onderwyser en -koormeester nuwe ‘Loof die Here’-aanbieder op RSG
Toe RSG-ikoon Magdaleen Krüger besluit het om ná sewe jaar agter die Loof die Here-mikrofoon uit te skuif om finaal…
-
Magdaleen Krüger: ‘Nou tree ek regtig af’
Sy het nog altyd aan haarself gedink as ’n “soet kind; hierdie ‘hoofdogter’ van Vredendal”, skerts Magdaleen Krüger. Maar tydens…
Brekende Nuus
-
Die MK-party het bevestig dat sy president, voormalige SA pres. Jacob Zuma, Dinsdag ’n roetine mediese ondersoek ondergaan het, soos hy 2 keer per jaar doen, en dat hy gesond is, in goeie luim verkeer en sy veldtogprogram soos beplan sal voortsit, wat bespiegelinge oor sy gesondheid probeer hokslaan
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Hongkong het 9 mense in ’n stadswye operasie teen onwettige brandstofaktiwiteite in hegtenis geneem, terwyl stygende wêreldwye oliepryse steeds druk plaas op die finansiële spilpunt wat afhanklik is van invoere
-
Kristalina Georgieva, besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds, sê die organisasie berei voor om ondersteuning te bied aan lande wat deur die gevolge van El Niño geraak word, terwyl sy kommer uitgespreek het oor voedselsekerheid
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

