Reserwebank
-
Dít hou dalk rentekoerse onveranderd
Suid-Afrika se eerste ekonomiese inkrimping in byna twee jaar kan dit vir die Reserwebank moeiliker maak om rentekoerse later vandeesmaand…
-
Oorlog in Midde-Ooste jaag SA se invoerrekening só op
Dis swart op wit op die betalingsbalans: Die oorlog in die Midde-Ooste het Suid-Afrika se invoerrekening in die tweede kwartaal…
-
Generiese kitsbanke kom dalk
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wil nuwe handelsmerklose kitsbanke landwyd instel, wat dit goedkoper sal maak vir kliënte om kontant te onttrek.…
-
1ste rentekoersverhoging in 3 jaar weens inflasiedruk wat toeneem
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers met 25 basispunte verhoog na 7%, wat die prima uitleenkoers na 10,5% opstoot in…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



