Oogpunt

Brekende Nuus

  • Die EFF in die Oos-Kaap gaan vandag ’n strafsaak teen die Verkiesingskommissie aanhangig maak oor beweerde onreëlmatighede in Wyk 15 van Buffalo City nadat daar glo nog 97 stemme aan hul totaal toegevoeg is ná die stemme weer getel is

  • Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • 5 vermeende transitorowers is doodgeskiet ná ’n skietgeveg met die polisie in die Oos-Kaap toe die bende glo op beamptes losgebrand het tydens ’n jaagtog in Gqeberha, het die Valke gesê

  • Die COP31-klimaatberaad het vandag afgeskop met ’n vroeë twis oor finansiering, terwyl die VN se hoof wêreldleiers aangemoedig het om ‘ernstig te raak’ oor die bekamping van die krisis ná ’n jaar van verwoestende uiterste weerstoestande

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos