Nuus
-
Die 3de uitgawe van Die Papier is vandag op die winkelrakke beskikbaar
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is vandag, 20 Maart, op die rakke. Dit is propvol nuus, briewe en sport…
-
Wanvoeding nie teen 2030 uitgeroei – kenner
Die Suid-Afrikaanse regering gaan waarskynlik nie sy doelwit bereik om honger en alle vorme van wanvoeding – spesifi ek onder…
-
Nuwe Zondo-drama: Staatskapers kom steeds weg
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) en sy ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac) het steeds nie onbelemmerde toegang tot die inligting wat hulle…
-
Só raak die prysstygings jou sak
Februarie se inflasiesyfer het op 3% dalk laer ingekom as verwag, maar ekonome meen die optimisme is van korte duur.…
-
Zondo-kommissie: Húlle moet ondersoek word
In vandag se uitgawe van Die Papier berigJana Marx oor die gebrek aan vordering met die geregtelike ondersoeke na staatskaping,…
-
Groot dele van Baai in donker weens kragtoring wat meegee
Die Nelson Mandelabaai (NMB)-metro waarsku dat herstelwerk tot 21 dae kan duur nadat ’n 132kV kragtoring die afgelope Woensdag meegegee en groot dele…
-
Onnodige geld-druk op skole staat se skuld
Die laat betaling van subsidies deur die Gautengse departement van onderwys het veroorsaak dat honderde Gautengse skole die nuwe skooljaar…
-
Adjunkminister aan akademiese instellings: Ons moet saamwerk om wateruitdagings aan te pak
Adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het akademiese instellings versoek om ’n sentrale rol te speel in die aanspreek…
-
Woede oor twee beplande myne naby Vaaldriehoek-woongebiede
Inwoners van die Vaaldriehoek is woedend en selfs Rand Water is onkant betrap oor twee beplande oopgroefsteenkoolmyne naby woongebiede in…
-
Tshwane se waterprobleme deur Rietvleidam-besoedeling vererger, sê DA
Tshwane se waterkrisis is opnuut weer in die media nadat Stad Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, na bewering van miljoene…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









