Nuus
-
Opname van Referendum-party ‘kan VF Plus lelike knou gee’
Die VF Plus se besluit om die Referendum-party te absorbeer, kan die party se groeiende steunbasis ondermyn en hom in…
-
KYK: Helen Zille roei deur stormwater om weer diensleweringskwessies uit te wys
Fiksheid is blykbaar baie belangrik vir die DA se Helen Zille. Vandat sy teruggetrek het Johannesburg toe om die DA…
-
President t. Pous: Hoe die vete met Leo XIV vir Donald Trump kan benadeel
Wat ’n vreemde klompie ure vir die geloofsgemeenskap in Amerika. Behalwe vir die feit dat die Amerikaanse president Donald Trump…
-
Hongarye-uitslag: Europa sug van verligting
Wêreldpolitiek het lanklaas só vreemd en onvoorspelbaar gevoel. Vir 16 jaar was Viktor Orbán, vertroueling van beide VSA-pres. Donald Trump…
-
NVG gaan individue vervolg in verband met die Life Esidimeni-tragedie
Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat dit individue gaan vervolg wat betrek word by die dood van minstens 141 psigiatriese…
-
Nuwe DA-federale leier, Geordin Hill-Lewis: ‘Nou moet ons die grootste party in SA bou, ’n party wat sterk genoeg is om te wen’
Die nuwe leiers van die DA is gekies en Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, het Sondag as die nuwe federale…
-
Nuwe aartsbiskop van Kaapstad: ‘Die kerk moet sê wat is waar’
Die rol van die kerk is eenvoudig, sê Sithembele Sipuka, die nuwe aartsbiskop van Kaapstad. “Dis om gewillig te wees…
-
Geordin Hill-Lewis is die DA se nuwe federale leier: Dis die ander leiers wat verkies is
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, is Sondag by die DA se federale kongres in Midrand, Gauteng, as die party se…
-
Groot emosie en opgewondenheid by dag 1 van DA-federale kongres . . . nou begin dag 2
Kongresgees het hoog geloop Saterdag, die eerste dag van die DA se federale kongres in Midrand, Gauteng. Meer as 2…
-
Artemis II-ruimtereis: Die verste wat mens al was
Die Kanadese ruimtevaarder Jenni Gibbons was Maandag in die hart van Nasa se beheerkamer in Houston, waar sy haar Artemis…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









