Nuus
-
Iran roep Rooi Kruis se hulp in om vlieëniers in gevangenis weer tuis te kry
Iran se owerhede het Saterdag gevra vir die vrylating van drie vlieëniers wat volgens hulle tydens die oorlog in die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Huldeblyke stroom in ná 2 bekende gesondheidsorgwerkers in tromp-op botsing by Knysna sterf
Dr. Johann Viljoen en Charl Steenekamp is geïdentifiseer as die twee mans wat Vrydagoggend in ’n kop-aan-kop-botsing op die N2…
-
Slimfoon beland berugte ‘slim’ dief agter tralies ná gesteelde Matisse-werke
Telefoonrekords van ’n berugte kuns- en seldsameboekedief in Brasilië was die sleutel wat die polisie gehelp het om agt gesteelde…
-
Iran kap terug ná Trump glo ‘grap’ dat hy Hormoes as Amerikaanse grondgebied wil verklaar
Iran het Saterdag teruggeslaan na die Amerikaanse president Donald Trump se bewering dat hy binnekort die Straat van Hormoes tot…
-
Groot koue eers verby
Die bibberweer is aan die wyk, maar die foto’s wat die week wyd en syd geneem is in dele waar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Afrikaanse Taaldag: Vinnige vingers en skerp taalvaardighede kraai koning by Woordmeesters-eindstryd
Die finale ronde van Woordmeesters het vandag by Akademia se Leriba-kampus plaasgevind, waar taalvaardigheid, algemene kennis en vinnige denke op…
-
Sege vir Wildekus-gemeenskappe: Hof beslis Shell en Impact Africa mag nie eksploreer
Shell en Impact Africa sal ’n nuwe aansoekproses moet begin as hulle weer buitelandse olie- en gaseksplorasie aan Suid-Afrika se…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
’n Fel woorde-oorlog oor die reg van private moedertaalonderrig in die hoëronderwyssektor het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor.…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









