Natuur
-
Geheue soos ’n olifant? Dís hoekom g’n heining kan keer
Bewaringswetenskaplikes vermoed hulle het vasgestel olifante word gebore met ’n “institusionele herinnering” aan oeroue migrasieroetes wat na kos en water…
-
Reuse-brande en hittegolwe: Europa op hete kole
Spanje se ministerie van binnelandse sake het aangekondig ontruimingsbevele vir 15 munisipaliteite is opgehef, wat duisende mense in staat stel…
-
Jagluiperds veg om oorlewing – sensus
Net 117 jagluiperds (Acinonyx jubatus) loop vry in die noordelike dele van Suid-Afrika rond. Van hierdie vrylopende roofdiere, die enigste…
-
Sir David Attenborough vier ’n eeu op sy geliefde planeet
Toe die destydse 26-jarige David Attenborough in 1952 by die BBC begin werk het, was televisie nog so ’n nuwe…
-
Dié reusebrulpadda se habitat word ‘ondermyn’
Die enigste bekende broeiplek van die reusebrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is glo in gevaar nadat die Mpumalanga Toerisme- en Park-agentskap (MTPA)…
-
Stigting maak honderde bedreigde pikkewyne self groot
Meer as 200 hoogs bedreigde Afrika-pikkewyne het sedert die begin van die jaar by die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring…
Brekende Nuus
-
Onthou, die Springbokke speel vanaand om 22:10 teen Frankryk in Parys vir die 5de ronde van die Nasieskampioenskap
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Gewapende mans het minstens 37 burgerlikes in ’n lokvalaanval in die weste van Niger, naby die grense met Burkina Faso en Mali, doodgemaak
-
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het die EFF en die African Legal Professionals Association se aansoek om advokaat Thandazani Madonsela se benoeming as getuienisaanvoerder van die art. 89-aanklagkomitee tersyde te stel, van die hand gewys
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





