Mynbou
-
Regering ontplooi bykomende hulpbronne na mynramp in Rustenburg terwyl dodetal tot 14 styg
Waarnemende nasionale polisiekommissaris, Lt.genl. Puleng Dimpane, het bykomende gespesialiseerde kapasiteit ontplooi om voortgesette reddings-, herwinnings- en ondersoekoperasies te ondersteun ná die…
-
Reddingspan ná oorskot van laaste 5 Ekapa-mynwerkers gekry is: ‘Nóú kan ek asem uitblaas’
Vroeër vandeesweek, kort nadat die oorskot van die laaste van die vyf mynwerkers herwin is wat op 17 Februarie in…
-
Woede oor twee beplande myne naby Vaaldriehoek-woongebiede
Inwoners van die Vaaldriehoek is woedend en selfs Rand Water is onkant betrap oor twee beplande oopgroefsteenkoolmyne naby woongebiede in…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


