Misdaad
-
Vyf verdagtes vasgetrek ná skietery by Stellenbosch-winkelsentrum
Dit was byna toemaaktyd by Newinbosch se Pick n Pay toe ’n groep mans Sondag, 5 Julie, na bewering op…
-
Mel Viljoen bied volle samewerking in bedrogondersoek aan terwyl haar man 400 aanklagte in die gesig staar
Privaatondersoeker Mike Bolhuis het bevestig dat die voormalige TV-glanspersoonlikheid Mel Viljoen haar “volle en onvoorwaardelike samewerking” belowe het met ondersoeke…
-
2 in hegtenis ná hoëspoedjaagtog wat met dwelmvonds in Kenhardt verband hou
Polisie in die Noord-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem en vermoedelike tik ter waarde van R50 000 gekonfiskeer ná…
-
‘Wapenvrye sones’ vir Gauteng voorgestel
Die bekendstelling van die Gun Free Gauteng-veldtog deur dié provinsie se wetgewer en Gun Free South Africa (GFSA) verlede maand…
-
Gauteng boaan land se misdaadsyfers vir skietvoorvalle
Die Stad Johannesburg het die hoogste aantal voorvalle aangeteken met 1 077 skietvoorvalle, gevolg deur die Stad Ekurhuleni met 848…
-
Tania Koen: ’n Stem vir slagoffers
Sy was nog altyd een wat haar oor die eenkantmense, die geboeliedes en vertraptes, ontferm het. Dis immers hoe ma…
-
Peet Viljoen se inhegtenisneming ‘lank beplan’
Die omstrede Peet Viljoen en sy vrou Mel Viljoen was bewus daarvan dat die polisie op hul spoor is en…
-
Voormalige prokureur Peet Viljoen sal 18 Junie voor gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn
Die voormalige prokureur en TV-persoonlikheid is by die O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem kort nadat hy in Suid-Afrika geland het…
-
2 van Noord-Kaap laat altesaam R5,7 m ‘verdwyn’
Twee onverwante bedrogondersoeke in die Noord-Kaap het ewe gewaagde skemas blootgelê wat slagoffers altesaam R5,7 miljoen gekos het. ’n Beleggingsoperateur…
-
Intercape-hoof sê hy sal aanhou veg
Johann Ferreira, die hoof van Intercape, het sy 1 400 werknemers belowe: Vir solank hulle opdaag vir werk, sal hy…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








