Marcell Coetzee

Brekende Nuus

  • Die Lions sal vanaand om 21:45 teen die Glasgow Warriors in die Scotstoun-stadion in Skotland afskop in hul taai vyfderonde-kragmeting van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)

  • Burhanettin Duran, kommunikasiedirekteur by die Turkse presidentskap, het aangekondig dat die Oekraïense president Wolodimir Zelenski sy Turkse eweknie, Recep Tayyip Erdoğan, in Istanboel sal ontmoet vir dringende samesprekings oor die oorlog met Rusland en sekuriteit in die Swartsee

  • Jeremy Michaels, woordvoerder van die Madlanga-kommissie, het bevestig dat die Noordwes-sakeman Suliman Carrim sy borgtogvoorwaardes oortree het nadat sy regsspan versuim het om hom binne 48 uur persoonlik by die kommissie aan te meld

  • Prem Balram, woordvoerder van Reaction Unit South Africa (RUSA), het eienaars aangespoor om voertuigsekuriteit te verbeter nadat ’n vermeende sindikaat vier Toyota Tazz-voertuie binne 72 uur in die groter Durban-omgewing gesteel het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos