leser
-
Lesersfoto van die dag: Karoo-kiekies
Leser Jan-Hendrik Swiegers het hierdie foto’s in die Karoo geneem.
-
Lesersfoto van die dag: Kom kry vir jou vis in Houtbaai
Leser Cobus Germishuys het hierdie foto ingestuur van ’n rob was ’n stukkie Paasfees-vis in Houtbaai geniet.
-
Lesersfoto van die dag: Stellenbosch se strate
Leser Cobus Germishuys het hierdie blomme in Birdstraat, Stellenbosch, vasgevang.
-
Wenbrief van die week: As spoorweggesin reis ons ook per trein
Ek het Hardus Mynhardt van Mosselbaai se nostalgie-artikel in Dink, “Tjooeee, tjooeeee . . . Die herinnerings stoom voort”, vreeslik…
-
Tjooeee, tjoeeee . . . Die herinnerings stoom voort
Ai, dit was heerlike dae daardie! My pa was ’n spoorwegman en ons het elke jaar met sy vrypas van…
-
Wenbrief van die week: Gen Z nie dom nie, dink net anders
In die eerste uitgawe van Die Papier (06.03) was ’n nuusberig oor ’n studie van Jared Cooney Horvath wat meld…
-
Die Papier is hier: ‘Op tafels in koffiewinkels’
“Die vroue het hom eerste gewaar in die vroegoggendskemerte. Soos die dag oor Suid-Afrika gebreek het, het die werklikheid ingesink:…
-
Leser se gedig oor Die Papier
’n Leser het vir ons ’n gedig gestuur oor Die Papier. Dit het ons opnuut opgewonde gemaak oor ons eerste…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Israelse lugaanvalle in Gasa het 7 mense, insluitend Hamas se direkteur van binnelandse veiligheid, doodgemaak, volgens Palestynse amptenare en Israel, ondanks die skietstilstand wat sedert verlede jaar van krag is
-
Afcon-titel weer Senegal s’n ná appèl, beslis Hof vir Sportarbitrasie
-
Twee mans is in hegtenis geneem op verdenking van huisbraak, nadat daar na bewering by die landelike woning van die Britse koninklikes prins William en sy vrou Catherine ingebreek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







