leser
-
Leser: Wêreldrugby behoort skeidsregters 6 weke te gee!
Rassie. Sy naam is genoeg om rugbyondersteuners wêreldwyd in verskillende kampe in te jaag! Sy liefde vir die spel en brutale…
-
Wenbrief van die week: Uit volle bors, in die swembad
“Wat jy in AquaFit insit, is wat jy daaruit kry.” Dit is die wyse woorde van Jos van Schalkwyk. Ek…
-
Wenbrief van die week: RNE watwou! Die ANC beheer buitelandse beleid
Die hantering van die Agoa-ooreenkoms deur die Suid- Afrikaanse regering is besig om ’n ernstige toets vir ons land se…
-
Wenbrief van die week: Takel stygende brandstofprys met burgerlike verset
Dat die ANC-regering skielik R10 miljard kon vind om “brandstofverligting” aan te bied, wys hoe groot die brandstofprysdruk op Suid-Afrikaanse…
-
Wenbrief van die week: Te veel talent onder maatemmer versteek
Met die terugkyk in ons geskiedenis is daar een angel wat ons maar net nie uit ons herkoms kon trek…
-
Wenbrief van die week: Die verskil tussen bestuur en leierskap
Met elke bewindsoorname het ministers vals verwagtinge geskep en onuitvoerbare beloftes gemaak. Min het egter van hul beloftes gerealiseer, tot…
-
Wenbrief van die week: Eenheid is meer as ’n Bok-wedstryd op ’n Saterdag
Daar is net één Suid-Afrika. Net een wêreld. Een “Ons”. Laat ons dit nie vermors met voortdurende getwis, verdeeldheid en…
-
Wenbrief van die week: Haka? Hokaai!
Onlangs ná die rugbyprogram op die SuperSport-kanaal is gesê die haka moet gerespekteer word. Dit moenie doodgeskree, -gesing of -geboe…
-
Wenbrief van die week: Kitsrykdom word aan kwesbares verkoop
Suid-Afrika verdrink in ’n see van dobbeladvertensies. Op televisie, die radio, sosiale media en advertensieborde word kitsrykdom aan ’n kwesbare…
-
Wenbrief van die week: Moenie kwesbares se geld só gebruik nie
Die regering hou vol daarmee om pensioenfondse aan te moedig om in openbare infrastruktuurprojekte te belê. Daar is egter duidelike…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Israelse lugaanvalle in Gasa het 7 mense, insluitend Hamas se direkteur van binnelandse veiligheid, doodgemaak, volgens Palestynse amptenare en Israel, ondanks die skietstilstand wat sedert verlede jaar van krag is
-
Afcon-titel weer Senegal s’n ná appèl, beslis Hof vir Sportarbitrasie
-
Twee mans is in hegtenis geneem op verdenking van huisbraak, nadat daar na bewering by die landelike woning van die Britse koninklikes prins William en sy vrou Catherine ingebreek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









