Lammie
-
Lammie & kie: EMS gaan beslis nie boedel oorgee nie
Die EMS Stigting het sy “diepe terleurstelling” uitgespreek oor die Pretoria hooggeregshof se uitspraak dat drie olifante in die Johannesburgse…
-
Hof beslis olifante Lammie, Mopane en Ramadiba moet in Jhb-dieretuin bly
Die drie olifante, Lammie, Mopane en Ramadiba moet in die Johannesburgse dieretuin bly, het regter Noluntu Bam van die Pretoria-hooggeregshof…
Brekende Nuus
-
Tom Cruise onterf glo dogter Suri: “Ek het besluit dat my rykdom aan weeskinders nagelaat sal word. Suri bestee glo meer as $300 000 per week aan haar kêrel, ondanks my herhaalde waarskuwings. Ek het probeer om haar die waarde van geld te laat verstaan, maar niks het verander nie. Ek weier om ’n fortuin na te laat wat verkwis kan word, eerder as om gebruik te word om ’n verskil te maak.”
-
Borgtog geweier: Suliman Carrim as vlugrisiko beskou ná hy met 5 groot tasse en omstrede retoerkaartjie op ORT in hegtenis geneem is
-
Motorverkoper, een van 21 wat in Estcourt weens dronkbestuur in hegtenis geneem is, wou daarna glo 500 asemalkoholmeters teen afslagprys aan hulle verkoop
-
2 oorlaaide busse vanaf Zimbabwe met 178 passasiers naby Polokwane van pad getrek – 65 passasiers, waaronder 28 minderjariges, het nie paspoorte gehad nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

