Kinderfonds
-
Help ’n kind en slaan ’n prys los
Vir sommige mense is R50 skaars genoeg vir ’n wegneemkoffie. Vir duisende kinders wat jaarliks deur Die Kinderfonds se projekte…
-
Die Kinderfonds: ’n Toekoms vol hoop
Toe Anna* op 16 jaar in pleegsorg geplaas is, het sy nie geweet hoe haar toekoms sou lyk nie. Vandag,…
-
Die Kinderfonds: Elke kind verdien ’n kans om te floreer
Sedert 1977 gee Die Kinderfonds hoop aan minderbevoorregte kinders oor Suid-Afrika heen deur vir hulle toegang te gee tot noodsaaklike…
-
Die Kinderfonds: Tieners kry ‘vlerke’
Ondersteunende ouers, asook die vangnet wat ouers bied, is baie kinders nie beskore nie. “Ons kinders het nie lewensvaardighede as…
-
Die Kinderfonds: Gemeenskapskleuterskole bou aan kinders én gemeenskappe
In baie arm gemeenskappe word werklose ma’s aangestel om na kinders om te sien, terwyl personeel dikwels nie formele opleiding…
-
Vele dank uitgespreek vir Die Kinderfonds
Dankbaarheid het die botoon gevoer toe meer as 18 verteenwoordigers van organisasies, wat deur Die Kinderfonds ondersteun word, aan die…
-
’n Ekstra kontantprys van R20 000 ook op die spel!
Daar is vanjaar nóg meer rede om deel te neem aan Die Kinderfonds se donasieprojek, wat in samewerking met RSG…
-
Die Kinderfonds: Jou bydrae gaan vir meer as kos
AbbAsorg, verbonde aan die ATKV, is een van die projekte wat veilige ruimtes skep waar behoeftige kleuters gehalte-opvoeding, versorging en…
Brekende Nuus
-
Die departement van water en sanitasie en die banksektor gaan hul samewerking versterk om beleggings in Suid-Afrika se water- en sanitasie-infrastruktuur te verhoog, het Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie, ná ’n samespreking met die Bankvereniging van Suid-Afrika (BASA) aangekondig
-
Die landdroshof in Pretoria het Suliman Carrim se borgtogvoorwaardes gewysig en beveel dat sowel hy as sy regsverteenwoordigers kontak maak met die Madlanga-kommissie van ondersoek om reëlings te tref vir sy verskyning voor die kommissie
-
Aandele in die KI-maatskappy Anthropic het op Wall Street met meer as 9% geval, ’n dag ná sy beursnotering
-
Dominique de Villepin, ’n voormalige Franse premier, staan in 2027 as kandidaat vir die Franse presidentskap, het hy Vrydag op ’n nuuskonferensie in Parys aangekondig en homself voorgehou as ’n alternatief vir die huidige regering sowel as die ver-linkse en ver-regse partye
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







