Jake Robinson
-
Swaar vonnise vir moordenaars van Aussie-branderplankryers
’n Mexikaanse regter het Vrydag drie mans elk tot meer as 158 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op twee…
Brekende Nuus
-
Twee mense, onder wie ’n sesjarige kind, is dood en 10 ander beseer ná voertuig tydens sokkerwedstryd in Wichita, VSA, op die speelveld gery het, vrou (34) in aanhouding
-
7 mans, onder wie 6 Mosambiekers en een Suid-Afrikaner, is in Mataffin, naby Mbombela, in hegtenis geneem ná ’n huisroof in Brondal, naby Witrivier, waartydens ’n beige Toyota Land Cruiser gesteel is (verdagtes tussen 29-52 jaar oud)
-
Die gemeenskap van Louisvale, naby Upington in N-Kaap, geskok en woedend ná moord op seun (9), man (26) in hegtenis in verband met die voorval wat Sondagoggend plaasgevind het
-
’n Voertuig het vroeg Sondagoggend by Los Angeles Internasionale Lughawe (LAX) aan die brand geslaan tydens ’n sleepoperasie waarby ’n EVA Air-vliegtuig betrokke was
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
