Goue Beker-reeks
-
Goue Beker-reeks: Northam Rhinos wen eindstryd in doodsnik-drama
Darryn Fortuin het in die 77ste minuut ’n langafstand-strafdoel oorgeklits om Northam Platinum Rhinos ’n naelbyt-oorwinning van 22-20 oor die…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die Stad Tshwane het die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg tydelik gesluit vir skoonmaakwerk en die installering van toerusting, terwyl die stad die betrokke waternetwerk spoel en ontsmet, daaglikse watergehaltetoetse uitvoer en bevestig dat genoeg chloor vir die volgende 6-7 weke beskikbaar is
-
Die Khampepe-kommissie het die president versoek om die ondersoek na beweerde politieke inmenging in die vervolging van misdade uit die apartheidsera, wat aanvanklik teen middel Desember afgehandel sou word, met 4-6 maande te verleng
-
Die Franse regering het probeer om ’n streep te trek onder weke van betogings wat deur geweld ontsier is, terwyl president Emmanuel Macron na Marseille vertrek het en die eerste minister studente sou ontmoet wat beter skooltoestande eis
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
