Geslagsgeweld
-
Interpol SA trek 2 Turkse voortvlugtiges vas vir geslagsgeweldmisdade
Suid-Afrikaanse wetstoepassingsowerhede het twee hoëprofiel Turkse voortvlugtiges in afsonderlike operasies in KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap in hegtenis geneem, wat ’n…
-
Geslagsgeweld: Planne, g’n uitvoering
Die lyk van ’n vrou is onlangs in ’n dam in Soweto gevind. Ons sou waarskynlik nooit van haar gehoor…
-
Politieke partye en burgerlike organisasies eis dade, nie woorde nie, ná Ramaphosa se geslagsgeweld-toespraak
Politieke partye, burgerlike organisasies en menseregte-instellings regoor Suid-Afrika het amptelike verklarings uitgereik ná president Cyril Ramaphosa se regstreekse toespraak aan…
-
KYK: Pres. Cyril Ramaphosa praat oor geslagsgeweld
President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 19:00 die nasie toespreek oor geslagsgeweld, ’n euwel waaronder Suid-Afrika steeds gebuk…
-
Geslagsgeweld: ‘Voorkoming begin tuis’
Geslagsgebaseerde geweld (GBV) is ’n wêreldwye pandemie en dit is nie net Suid-Afrikaners wat daardeur geraak word nie. Só sê…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




