frankryk
-
Die Hane het wel Fidji verpletter, maar beserings sorg vir kommer teen Bokke
Frankryk het Saterdag met ’n oorheersende, maar nie foutlose vertoning boaan die Noordelike Halfrond se Nasieskampioenskap-punteleer teruggekeer ná ’n oortuigende…
-
Nóg chaos wag op Frankryk, 70 000 polisielede landwyd ontplooi
Franse vakbonde en studentegroepe sal Saterdag weer die strate invaar vir nog ’n dag van betogings, terwyl die Geelbaadjiebeweging beplan…
-
Betogings dwarsoor Europa raak gewelddadig terwyl polisie meer as 1 400 mense in hegtenis neem
Polisie het die afgelope naweek meer as 1 400 mense tydens gewelddadige betogings regoor Europa in hegtenis geneem, met Frankryk…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Verwoestende protesoptogte en plundery ruk Frankryk
Frankryk het Sondag wakker geword met strate in puin nadat botsings tussen die polisie en betogers, wydverspreide plundering en brande…
-
Verdagtes in Luxemburg gearresteer oor moord op Franse burgers in SA
Twee verdagtes, waaronder die voormalige eggenoot van een van die slagoffers, is in Luxemburg in hegtenis geneem in verband met…
-
Franse brand ‘stabiel’, Spanje ervaar ‘positiewe nag’ – maar nuwe hittegolf dreig
Die groot veldbrand in die Gironde-streek in suidwes-Frankryk het oornag nie verder versprei nie, het die plaaslike owerhede vroeg Dinsdag…
-
Onvoorspelbare vlammehel oorweldig brandbestryders
Brandbestryders in Frankryk en Spanje, wat teen onbeheerde veldbrande veg wat reeds meer as 300 000 mense gedwing het om…
-
Junior Bokke klop vurige Franse én bedrywige TV-skeidsregter om 3de o. 20- Wêreldkampioenskap te wen
Dit sou altyd ’n titaniese stryd wees. Vir Frankryk sou dit die vierde keer wees wat hulle die gesogte o.…
-
Spanje stuur Wêreldbeker-reuse Frankryk huis toe in halfeindstryd
Die ou gesegde dat aanvalle wedstryde wen, maar verdediging kampioenskappe wen, het Dinsdagaand in Arlington weer bewys hoekom dit so…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









