El Niño
-
Vrystaatse boere span reg vir El Niño
’n Sterk El Niño ontwikkel, maar Vrystaatse boere hoef nie noodwendig ’n uiters droë somer te verwag nie, sê die…
-
Sterk El Niño kom, maar ekonome voorspel ligter impak op kosinflasie
’n Versterkende El Niño bring nuwe risiko’s vir Suid-Afrika se landbousektor en inflasievooruitsigte mee, maar ekonome reken die land is…
-
El Niño se skadu hang oor somergewasse
Die moontlikheid van ’n El Niño-weerstelsel later vanjaar laat landbou produsente reeds hul beplanning vir die komende somerproduksieseisoen hersien. Hoewel daar nog…
-
Nie al weer nie: Is die sterkste El Niño nóg moontlik op pad?
Wetenskaplikes waarsku dat ’n “super” El Niño-weerverskynsel moontlik in die Stille Oseaan ontwikkel, met voorspellers wat meen dit kan een…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



