David Maynier
-
Dringende beroep: Red die 8 000 geblikte leeus
Die bewaringsorganisasies Bloodlions en Humane World for Animals het ’n dringende beroep op lede van die portfoliokomitee oor bosbou, visserye…
-
Krugerwildtuin groei ná vloedramp sterker
Die herbou van die Krugerwildtuin ná verwoestende oorstromings in Januarie is in volle gang. Herstelwerk ter waarde van sowat R950…
-
Opgepotte renosterhoring mag nóú verkoop word
David Maynier, die minister van bosbou, visserye en die omgewing, het “ ’n tameletjie geërf” wat betref die internasionale handel…
-
Maynier kap terug oor ‘rasseprofiele’ by skole
Die portefeuljekomitee oor basiese onderwys word gebruik as ’n politieke platform om skole in die Wes-Kaap aan te val, sê…
-
Erge weer noop WKOD om môre alle skole in die provinsie te sluit
Alle skole regoor die Wes-Kaap is beveel om op Dinsdag, 12 Mei, te sluit, aangesien ernstige weerstoestande dringende ingryping deur…
-
Stormweer dwing WKOD om meer as 100 skole Maandag te sluit
Meer as 100 Wes-Kaapse skole sal Maandag gesluit wees nadat ernstige stormweer groot dele van die provinsie getref het en…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





