Brief
-
Wenbrief van die week: Plaas klem op swak werk van staatslui
Meer klem moet beslis op die swak werkprestasie van onkundige kaderontplooiing van staatslui val. Dissiplinêre sake word met opset en…
-
Wenbrief van die week: Oom, nie ons hele generasie is só nie
Ai, oom Marius Coertze (lees dié brief onderaan), dit verbaas my eintlik glad nie dat jy al jou inligting oor…
-
Wenbrief van die week: Kyk met regsbril na Staatspensioenfonds
Die tyd het nou aangebreek om daadwerklike stappe te doen en met ’n regsbril na die werksaamhede van die Staatsdienspensioenfonds…
-
Wenbrief van die week: Geen ander normaal vir 2030 se matrieks
Ek het onlangs oor die “matriekklas van 2030” gelees. Gebore in 2012, het hierdie leerders grootgeword met die norm van…
-
Wenbrief van die week: Gen Z nie dom nie, dink net anders
In die eerste uitgawe van Die Papier (06.03) was ’n nuusberig oor ’n studie van Jared Cooney Horvath wat meld…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou elke Vrydagoggend om 05:00 beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Thanksgiving-reisigers in die VSA kom toenemend onder druk weens vertragings en kragonderbrekings namate reën, wind en sneeu dele van die land teister, met honderde vlugte wat reeds vroeg vandag gekanselleer is nadat meer as 6 000 vlugte gister vertraag en byna 150 gekanselleer is
-
Die Emiratiese lugredery flydubai het kaartjieverkope vir vlugte tussen Dubai en Tel Aviv vanaf volgende Donderdag, 3 Desember, hervat, byna twee maande nadat hy sy bedrywighede opgeskort het ná ’n poging tot ’n terreuraanval aan boord van een van sy vliegtuie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




