Brief
-
Wenbrief van die week: Leon Schreiber se regruk gee hoop
Demokraties georiënteerde burgers verwag, en betaal belasting vir ’n onkreukbare polisiemag, wat met hart en siel die veiligheid van ons…
-
Wenbrief van die week: Kitsrykdom word aan kwesbares verkoop
Suid-Afrika verdrink in ’n see van dobbeladvertensies. Op televisie, die radio, sosiale media en advertensieborde word kitsrykdom aan ’n kwesbare…
-
Wenbrief van die week: Moenie kwesbares se geld só gebruik nie
Die regering hou vol daarmee om pensioenfondse aan te moedig om in openbare infrastruktuurprojekte te belê. Daar is egter duidelike…
-
Wenbrief van die week: Verkleinwoorde is vir babas en kleuters
André Schwartz se skrywe “Laat dié daggie eerder wyk” in ’n vorige uitgawe het betrekking. Ek stem volmondig met hom…
-
Wenbrief van die week: Groot sokker leer lesse vir rugby
Dit was insiggewend om na die pas afgelope wêreldsokkerwedstryde vanuit die oogpunt van ’n rugby-aanhanger te kyk. Dit het sekere…
-
Wenbrief van die week: Betaal tol met ’n glimlag
Onlangs het Sanral genoem dat hy dalk tolhekke op alle nasionale paaie moet bou om met instandhoudingskoste te help. En…
-
Wenbrief van die week: Howe moet optree teen vertragingstaktieke
Die voortdurende uitstel van hoëprofiel-hofsake, veral teen politici en vermoëndes, het ’n krisisvlak bereik. Dit stuur ’n gevaarlike boodskap dat…
-
Wenbrief van die week: Meevoerende ‘projek’ is toe KI-musiek
Ek lees met ’n glimlag Anushka van Loggerenberg se bydrae: Mense sal altyd meer egte musiek maak as KI. Ek…
-
Wenbrief van die week: Besoek aan Nampo verstom, gee insig
Ek en my man weet nie veel van boerdery af nie, maar ons besluit tog om vanjaar vir die eerste…
-
Wenbrief van die week: Die weer se rumba of cha-cha-dansery
Om wêreldklimaat akkuraat te voorspel, is en bly ’n onsekere saak. Nou verklaar internasionale klimaatsmodelle dat die El Niño-verskynsel in…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









