Braai
-
Jou Sondag-braai raak duurder
Die kole is reg en die familie is op pad, maar Suid-Afrikaners moet deesdae mooi dink voordat hulle die braaitang…
Brekende Nuus
-
Die Fidji-rugbyunie het die SA breier van die Wêreldkampioenspan in 2007, Jake White, as die nuwe hoofafrigter van die FIJI Water Flying Fijians aangestel, ’n skuif wat as die begin van ’n ambisieuse veldtog na die Rugbywêreldbeker volgende jaar in Australië beskou word
-
Voorverhoorverrigtinge duur voort in die Mdantsane-landdroshof teen 4 mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige wêreldbokskampioen Zolani Tete in Augustus buite sy huis vermoor het, terwyl die beskuldigdes op aanklagte van moord, poging tot moord en die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen teregstaan
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
1ste kriekettoets, dag 5: Suid-Afrika sal môre 319 lopies moet aanteken as hulle Australië wil klop, maar het reeds vandag 4 paaltjies verloor
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
