begrafnispolis

Brekende Nuus

  • Die ANC-vroueliga doen ’n beroep op die party om sy voorsitter, Gwede Mantashe, oor sy uitlatings tydens ’n onderhoud oor seks in ruil vir werk tereg te wys en dissiplinêr teen hom op te tree

  • Twee mense, onder wie ’n sesjarige kind, is dood en 10 ander beseer ná voertuig tydens sokkerwedstryd in Wichita, VSA, op die speelveld gery het, vrou (34) in aanhouding

  • 7 mans, onder wie 6 Mosambiekers en een Suid-Afrikaner, is in Mataffin, naby Mbombela, in hegtenis geneem ná ’n huisroof in Brondal, naby Witrivier, waartydens ’n beige Toyota Land Cruiser gesteel is (verdagtes tussen 29-52 jaar oud)

  • Die gemeenskap van Louisvale, naby Upington in N-Kaap, geskok en woedend ná moord op seun (9), man (26) in hegtenis in verband met die voorval wat Sondagoggend plaasgevind het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos