-
Rassie Erasmus kies 4 nuwe Bokke teen Wallis
Jaco Williams (vleuel), Vusi Moyo (losskakel), Ruben van Heerden (slot) en Carlü Sadie (stut) sal almal hul toetsbuiging maak wanneer…
-
Nog 4 jaar vir Danny Jordaan, of is daar meer geskikte kandidaat?
Dan Malesela meen daar is nie genoeg gekwalifiseerde mense in Suid-Afrika om Danny Jordaan as president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging…
-
Sinner klop Zverev om 2de Wimbledon-titel agtereenvolgens te wen
Jannik Sinner (24) het Sondag sy Wimbledon-titel suksesvol verdedig deur die Franse Ope-kampioen Alexander Zverev (29) ná vier taai stelle…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie week
Maandag 13 Julie Rugby (SS, 211) o. 20-Wêreldkampioenskap 15:50 Frankryk t. Nieu-Seeland 18:20 Junior Bokke t. Engeland Dinsdag 14 Julie…
-
‘Kan ons vroeër begin?’ is versugting van vanjaar se Tour de France-deelnemers
Die Australiese fietsryer Luke Durbridge het hom aangesluit by ’n groeiende groep ryers wat die organiseerders van die Tour de…
-
Vyf jaar later . . . eindig met net 69 sekondes in die hok vir McGregor
Die voormalige tweemalige wêreldkampioen Conor McGregor het Saterdag ná slegs 69 sekondes teen Max Holloway verloor weens ’n regterkniebesering in…
-
Bafana speler Jayden Adams se dood ruk sokkerwêreld: ‘Niemand het dit verwag nie’
Jayden Adams (25) was onlangs deel van die Bafana Bafana-span wat geskiedenis gemaak het deur die uitklopfase van die FIFA-Wêreldbeker…
-
Verligte Rassie praat ná sege oor Skotte
’n Springbokspan met heelwat veranderinge het Saterdag ’n taai toets teen Skotland deurstaan om hul Nasieskampioenskap-wedstryd op Loftus Versfeld met…
-
Springbokke teen Skotland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Handré Pollard. En as die opinies van talle sosialemedia-inskrywings geglo word, is die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










