-
‘Wêreld gaan beste Stillknocks nóg sien’
’n Oorwinning in Sondagoggend se Ultimate Fighting Championship Fight Night-hoofgeveg is Dricus du Plessis se pad terug na die UFC-middelgewigtitel.…
-
Junior Bokke klop vurige Franse én bedrywige TV-skeidsregter om 3de o. 20- Wêreldkampioenskap te wen
Dit sou altyd ’n titaniese stryd wees. Vir Frankryk sou dit die vierde keer wees wat hulle die gesogte o.…
-
Antonelli spring 1ste weg by Belgiese GP, Norris beleef groot terugslag
Die kampioenskapsleier, Kimi Antonelli, het Saterdag ’n meesterklas in nat toestande gelewer deur die vinnigste rondte te ry en sodoende…
-
Springbokke paraat vir Wallis wat verdedigingswakhede sal wil uitbuit
Mzwandile Stick erken die Springbokke sal hul verdediging en skopspel moet verbeter wanneer hulle Saterdag teen Wallis te staan kom.…
-
Kanniedood Kiwi’s behaal oortuigende oorwinning oor Ierland
Die All Blacks het hul onoorwonne rekord op Eden Park behou met ’n oortuigende 40-21-oorwinning oor Ierland in ’n Nasieskampioenskap-wedstryd…
-
Gemeenskap eer Bafana Bafana-ster en Stellenbosch-seun Jayden Adams
Dit was ’n besonderse emosionele oomblik toe die plaaslike gemeenskap op Donderdag, 16 Julie, in die Stellenbosch-stadsaal byeengekom het om…
-
Junior Bokke slaggereed vir eindstryd-uitdaging, sê afrigter
Junior Bok-afrigter, Kevin Foote, sê sy span is gereed vir die uitdaging wat Frankryk in Saterdag se o. 20-Wêreldkampioenskap-eindstryd bied.…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 17 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 16:55 Pumas t. Sharks 18:55 Stormers t. Griekwas o. 20-Wêreldkampioenskap 15:50 Uitspeelstryd: 15de…
-
Nuwe afrigters, nuwe sterre, dieselfde trofee: Curriebeker skop vandag af
Die Curriebeker bereik dié naweek ’n nuwe hoofstuk wanneer ou kompetisie afskop, met die verdedigende kampioene, Griekwas, wat hul veldtog…
-
Oom Rugby: Skotland ontbloot Bok-probleme
Skotland het Saterdag op Loftus Versfeld ’n paar tekortkominge in die Springbokke se strukture ontbloot. Dit was natuurlik nie die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










