-
Rassie is dit jy? Geheimsinnige weddenskap laat SA kopkrap oor kaalkoppe
Rassie Erasmus het al gewaagde skuiwe in sy afrigtingsloopbaan gemaak, maar sy jongste foefie laat die rugbywêreld letterlik kopkrap. Die…
-
Bok-toets: Petaia terug in Australië se oefengroep wat ervaring en jong bloed balanseer
Die Rugbywêreld in Australië is net meer as ’n jaar weg. ’n Toets teen Suid-Afrika is net minder as twee…
-
‘Malring’ bring strategiese foute én nog ’n oorheersende oorwinning vir Antonelli
Kimi Antonelli laat hierdie Formule Een-wêreldkampioenskap skrikwekkend maklik lyk. Die 20-jarige Mercedes-wonderkind het Sondag sy agtste oorwinning van die seisoen…
-
All Blacks-hulpafrigter braak gal: ‘Hulle kry telkens strafskoppe vir byna niks’
Waardigheid in nederlaag? Blykbaar nie deel van die All Blacks se speelboek nie. Wel, beslis nie vir die hulpafrigter Neil…
-
Bok-verslag: Só lyk elke speler se puntetelling
Hier is ons punte vir die Springbokke se spelpeil in Baltimore, Amerika. Ox Nché (7) Soos Louw het Nché nie…
-
Al die kinkels en kwinkslae van Bokke se Baltimore-kragmeting nou bespreek: Sluit by ons aan by Tap & Go
Springbokke teen die All Blacks. Rugby se “Greatest Rivalry”. Maar wat het die vierde toets werklik onthul, en wat sê…
-
Dís die belangrikste ding vir Rassie en kie ná die Bokke se Greatest Rivalry-sege
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die span se doelwitte herhaal nadat hulle Nieu-Seeland met 43-28 verslaan het om die eerste Greatest…
-
Bokke beklink ‘Greatest Rivalry’-reeks met 3-1-sege
Die tweede helfte het met die Springbokke 17-14 voor afgeskop, maar dit was gou duidelik dat die wedstryd nog lank…
-
Bokke en All Blacks skop wedstryd in hoë rat
Die eerste 40 sekondes was skaars verby toe die wedstryd reeds in ’n onderonsie ontaard het. Die intensiteit was van…
-
Greatest Rivalry: Haka het tot diep in Amerika weergalm, SA se volkslied vol emosie
In ’n stadion wat normaalweg aan Amerikaanse voetbal en die Baltimore Ravens behoort, het die bekende klanke van Nieu-Seeland se…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










