-
Safa stel nuwe Bafana-afrigter bekend
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) het Pitso Mosimane amptelik as die nuwe hoofafrigter van Bafana Bafana aangewys. Hoewel dit g’n geheim…
-
Lionel Messi tree amptelik uit internasionale sokker
Lionel Messi (39) het bevestig dat hy uit internasionale sokker tree en daarmee ’n einde bring aan sy glansryke loopbaan…
-
Greatest Rivalry: Kolbe op heelagter, Sacha FM begin op 10 vir 3de Bok-toets
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het vir die derde toets van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland Saterdag op die FNB-stadion in Soweto…
-
SA rugby betreur die verlies van Bok #444
Voormalige Springbok Joggie Jansen is Sondagoggend oorlede. Hy was 78 jaar oud. Jansen is op 5 Februarie 1948 in Griekwastad…
-
Roger Federer: ‘Gelukkige trane’, 7 000 pare sokkies en 5 000 haarbande later
’n Betraande Roger Federer is Saterdag in tennis se heldesaal opgeneem en het sy amptelike toetrede tot die sport se…
-
Lae verbyvlug in Kaapstad laat talle na hul asem snak – nou gons dit wêreldwyd
SA Airlink het gereageer op die stadion-verbyvlug aan die begin van die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks tussen die…
-
Welgedaan, Bokke, maar kommer oor tweede helfte-vertonings
Klinies. Akkuraat. Aggresief. Dit kon nie anders nie, die Greatest Rivalry-reeks moes ten alle koste lewend gehou word. En dit…
-
‘Baby AB’ moker twee halftonne in twee wedstryde
Dewald Brevis maak ’n gewoonte hiervan. Vir die tweede agtereenvolgende dag het die 23-jarige sensasie 75 lopies gemoker, maar dié…
-
Rassie oor daai besluit om voorry kort voor wedstryd te verander
Rassie Erasmus het verduidelik waarom hy die verrassende besluit geneem het om sy hele Springbok-voorry slegs ’n uur voor die…
-
Kiwi’s verloor meer as net die wedstryd want Bokke troon weer heel bo-aan ranglys
Die Springbokke is terug in die eerste posisie in die wêreld nadat hulle die All Blacks Saterdag met 33-26 in…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










