Só lei winkels jou aan neus

Ooghoogte is koophoogte.
Ooghoogte is koophoogte. Foto: Adobe Stock.

Suid-Afrikaanse huishou­dings tel elke rand, maar die kleinhandelaars wat om hul geld meeding, beskik oor ’n gedugte voordeel: Hulle verstaan hoe mense inkopies doen, dikwels beter as wat die koper homself verstaan.

Van die oomblik dat klante ’n trollie neem, betree hulle ’n omgewing wat sorgvuldig ontwerp is om te beïnvloed waar hulle loop, wat hulle raaksien en hoeveel hulle bestee. Winkeluitlegte, rakposisies, geure, klanke, pryse en lojaliteitsprogramme speel alles ’n rol.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos