’n Regter in die hooggeregshof in Pretoria het vandag die voormalige prokureur Peet Viljoen se appèl teen die weiering van sy borgtogaansoek van die hand gewys en bevind dat landdros Nica Setshogoe die regsbeginsels korrek toegepas het toe sy hom in Augustus borgtog geweier het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos