Mark Alexander, president van Saru: ‘Ons innige meegevoel is met sy vrou, Maiglin, asook sy uitgebreide familie, vriende, spanmaats en geliefdes in hierdie tyd van intense hartseer. Hyron [Andrews] was ’n gerespekteerde lid van die rugbygemeenskap wie se bydrae tot die spel en invloed op die mense om hom met groot waardering onthou sal word’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos