Koalisies: Só moet wet help

IEC.
Foto: Argief.

Die onstabiliteit wat hom in Oudtshoorn, Theewaterskloof en Cederberg uitspeel, sal hom op meer plekke herhaal as die koalisiewetsontwerp nié voor die plaaslike verkiesing wet geword het nie. Dis die mening van dr. Harlan Cloete, plaaslike regeringskenner verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat.

As die Wysigingswetsontwerp op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 2026 nie teen November al wet is nie, “kan ons weer baie deurmekaar onderhandelinge verwag”, sê Cloete.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos