Boland in eindstryd op Loftus

Aseza Hele van die Boland-vrouespan probeer vir Libbie Janse van Rensburg van die Bulle ontglip verlede maand in hul kragmeting op Loftus Versfeld.
Aseza Hele van die Boland-vrouespan probeer vir Libbie Janse van Rensburg van die Bulle ontglip verlede maand in hul kragmeting op Loftus Versfeld. Foto: Anton Geyser, Gallo Images.

Die Bulle se vrouerugbyspan het die seisoen opnuut gewys hulle is Madeliefies sonder gelyke in die Superliga 1-kompetisie. Dié span van Daisies speel in die eindstryd teen die Boland wat vir die heel eerste keer tot die eindstryd kon deurdring.

Dié wedstryd word Saterdag op Loftus Versveld beslis.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos